file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #27338 by Strik*kie
Dassie, nou jy sien een van die daggies gaan jy daai groot + kry. Bly dit het goed gegaan en hou duime vas dat dit die maand al is.

Nessie, my dh het ook al vir my so gese.. ons het nog nie hard probeer nie, maar hulle weet nie van hoe ons telling hou van cd's en als nie. So hou net moed jong.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27335 by Nessie
Dankie Ankia, ek gaan steeds ons afspraak hou en gaan hoor wat hy se, DH weier net vir IUI indien die dokter dit sou voorstel omrede hy voel ons dit nie genoeg doen gedurende O tyd nie.

Ek sal maar eerder in vervolg met julle kom gesels oor hierdie dinge, want lyk my hulle hou nie daarvan om te sien waardeur ons gaan nie soos jul se. DH is ‘n vreeslike harde mens, hou niks daarvan om my te sien huil nie, raak dadelik kwaad en ek weer hou van huil want dan voel ek sommer stukke beter na dit.

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27336 by KarinM
Wonderlike nuus Dassie!! :P

Sal vir jou bid en albei duime vashou vir 'n BFP die maand!!

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27332 by sexy~hexy
Kon hy nog nie optel of jy swanger is nie Dassie? Ek sien jy is al op CD25?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27330 by Morgan
Sjoe dassie dis goeie nuus!!! jy kan by julz gan uitvra oor famara sys die famara boffin op die site!

So bly jy het nou ook n PVA!!!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27328 by sexy~hexy
Aaaaw congrats Dassie. Dit klink sooooo positief, ons los dit nou in die Here se hande, en is dankbaar dat jy 'n goeie dok gekry het en dat jy nou ook 'n PVA het (AS jy nie swanger is nie) :):)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27326 by Goggatjies
Dassie - ek is bly jy het 'n pva
Ek is seker jy gaan jou + toetsie kry een van die dae

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account