file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #22799 by Morgan
hexy ek het ook al gesien die goed op gumtree is partykeer dodgy veral met die diere

En soos ek gister gese het as ek so baie vir n hond gan betaal moet n stunning wees

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22798 by klippie
Ag dankie Tienks en Morgan! As julle nou nie preggies was nie, het ek voorgestel ons gaan gryp 'n hardehout en coke voor die tyd dat ons kan persoonlikheid kry voor ons die mense ontmoet!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22793 by Tienka
Toema Klippie, ek en jy is in dieselfde bootjie, eerste keer wat ek die girls ontmoet. EN hoekom op aarde sal ons nou vir jou wil lag?? Al het jy 3 oe en niks tande nie is jy nog steeds ons maaikie :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22791 by klippie
Hexy, dalk 'n snaakse vraag, maar was Jayden 'n keiser of normaal?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22788 by ChaNa
Hi Julle

Hoop dit gaan goed.

Morgan - Jammer oor die hondjies mens kry darem maar skelm mense in die lewe jong.

Julle dinge tussen my en skoonfamilie is nou finaal in hulle glorie in. Ek en my skoonma was nog altyd baie close maar na daai opmerking is dinge anders. Ons het vanoggend besluit om alle kontak met mekaar te verbreuk en te kyk wat gebeur.
Ek is eintlik so hartseer want was so lief vir haar, maar dis seker maar vir die beste. Ek moet nou sterk bly

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22782 by sexy~hexy
Skelm wetter, as hy van een werpsel sulke foto's kan neem, kan hy van die ander ook. Maar ja, mens moet maar ry en gaan kyk, dit is jy wat die hondjie soek. Ek dink daar is nog 'n site, petclassifieds, dalk daar ook gaan kyk? Gumtree is partykeer vir my baie dodgy. Een site wat ek baie van hou, maar die werk het dit geblok, is www.bidorbuy.co.za, ek het al die mooiste goedjies daar gekoop vir goedkoop. Elke Woensdag is R1 day, so als begin op R1 en dan bie die mense daarop. Julle nuwe mammas kan daar ook gaan kyk vir baba goed, daar is baie keer nice goed op.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22762 by Morgan
hehehe klippie eks ook maar skaam tot ek mense ken... maar jy sal sien weet nie van die ander nie maar anje en nelria laat mens gou gemaklik voel... seker die ander is ook so.

Toe ek nelria die eerste keer ontmoet het dit gevoel ek ken haar al baie lank

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account