file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #22839 by Tienka
Klip, jy beter nie uitchicken nie - dit gaan heerlik wees!!

Morgs, dit het my omtrent 2 weke gevat om ons puppies te kry. Gaan check maar elke dag of so.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22835 by klippie
Morgan, my ma se bure het 'n rottie gekry so paar weke terug. By 'n reputable breeder, en die hondjie lyk lekker mooi vet en gesond en nie brandsiek nie. Die werpsel sal heel waarskynlik nou al almal verkoop wees, maar ek sal in elk geval sy besonderhede kry, as jy nie intussen regkom nie, kan jy altyd by hom hoor wanneer sy volgende werpsel is.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22831 by Lia
Chalaine, tyd kan wonders doen en soos Morgan se, julle het Kylie wat julle bind.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22824 by Morgan
tienka ek vertrou ook junkimail meer, maar ek sien nie dadelik n puppy wat uitstaan nie, sal maar elke dag gan kyk of is daar dalk n nuwe ad.

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22822 by Morgan
klippie jy moet net nie uit chicken nie... dalk moet ons vir jou by die ingang wag en seker maak jy draai nie om nie lol

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22817 by Tienka
Morgs, ek vertrou Gumtree glad nie, het my puppies in die Junkmail gekry.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22814 by klippie
Dankie ou Anje!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account