file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #22868 by Morgan
sjoe julle ek sien nou eers eks vandag 34weke... volgens die laaste scan (maar ek weet dis verkeerd) is ek dan 35 weke 4dae

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22864 by Morgan
Is dit net ek of gaan die week rerig vrek stadig verby?

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22861 by Tienka
Sorrie Anje, het jou response gekry, baie dankie ek maak so!!

Ai Charlaine, dat familie nou so baie stront kan veroorsaak!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22851 by klippie
Morgan, ek gaan jou pm - kyk oor so 2 minute.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22848 by Tienka
Waarheen het Anje nou verdwyn. Girl jy het 'n pm, lees assamblief :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22846 by ChaNa
Dit is seker so.

Ek en DH sal maar net moet hou by ons besluit om hulle nie te sien en te kontak nie..my skoonpa worry nie veel oor kylie nie.

Anyway die koffie date van julle klink so nice. Wanneer moet paisley toets?

Julle ek het mos volgens Dr pentz eergister aand geovuleer maar ek en DH het eergister en gisteraand BD gemis omdat ons gefight het oor die familie strooi. Ons het net die dag voor ovulasie gebd so ek dink ons is heeltemal uit die maand.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22841 by Morgan
klippie ja asb, sal my baie help, dalk kry hy binnekort weer n litter

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account