file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #64572 by Cornel
Replied by Cornel on topic KLERE!
Driekie ek dink amper 'n size 16 is 'n 38 ~ help maar as ek verkeerd is!

Ek dra glad nie rokkie nie! So ek soek maternity broeke!!!!!!! Hempies het ek nie 'n probleem mee nie,(ek is klein bo) koop sommer by pep of Jet of iewers hempies,maar ai die broeke is bietjie van 'n probleem.....

Hoekom moet ons nou bo aan 'n subject sit as ons replay?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago - 16 years 3 months ago #64569 by Lia
Replied by Lia on topic Re: Klere!
Hi girls, het toe nou gou 'n tydjie gekry om op te vang van vanoggend af, sjoe, maar julle het omtrent al weer oor amper alles gepraat na ek uitgelog het.

Charlaine, dis great om van jou te hoor. Bly jy is ok. Sterkte met IUI, ek hoop dit werk vir jou. Dis nogal snaaks oor dr. Pentz, want ek sien hom 07h30 Vrydag oggend. Ek dink Slakkie is ook by dr. Sewenster.

Ek sien ons praat nou oor groter klere en ek is nou 'n hele size groter as wat ek was. Moes nuwe jeans gaan koop het laas week, want myne pas glad nie meer nie.......en ek is nie eers swanger nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64568 by Kriek
Replied by Kriek on topic Re: Klere!
Ek het op my laaste met my swangerskap n size 10 preggie broek gedra !!!! Dit is genoeg om my nou depressed te maak as ek daaraan dink. lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64565 by Driekie
Replied by Driekie on topic Re: Klere!
Ditsem Strikkie - ek het laaaaankal opgegee om te veg teen die gewiggies en al die ander dinge!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64561 by Driekie
Replied by Driekie on topic Re: Klere!
Kan julle glo julle het my nou weer deurmekaar met die 12/14/16 sizes! :laugh:

Al wat ek nou weet is dat ek weer gemaklik in my 38's pas!Maar ek is nog lekker dik!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64560 by Strik*kie
Replied by Strik*kie on topic Re:NIE VET NIE
Jy is mos nie vet nie. Onthou as mens ouer raak begin als ook bietjie uitsit. Ons kan ook nie nou nog lyfies he van 18 jariges nie ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64557 by Kriek
Replied by Kriek on topic Re: Klere!
Ek hier Strik, so aan en af, word nog lekker rond gejaag op my laaste dag :angry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account