file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #64553 by Kriek
Replied by Kriek on topic Re: Klere!
:blush: Ek dra nou n size groter klere as wat my maternity klere was 4 jaar terug :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64552 by Driekie
Replied by Driekie on topic Re: Klere!
Skuus - nee ek nog hier - belowe - net so bietjie werkies tussen-in wat ek moet doen!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64548 by Strik*kie
Replied by Strik*kie on topic Re: Klere!
Kriek, wa is jy no?
Jy en Driekie moet bietjie gaan kyk op www.countdowntopregnancy.com daar is al die simptomes. As jy registreer sit jy al jou simpt elke dag in vir 1dpo en so aan dan kan jy vergelyk met ander s'n. Nogals interessant.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64545 by sexy~hexy
Replied by sexy~hexy on topic Re: Klere!
Ek het ook gedink om in die somer vir my mooi maternity toppies te laat maak, daardie wat lyk soos 'n doll dress hemp. Want Edgars se maternity reeks gaan net tot by 'n 18.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64541 by Kriek
Replied by Kriek on topic Re: Klere!
Hoekom julle nou so stil ??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago - 16 years 3 months ago #64535 by Cornel
Toemaar ek is ook nie veel kleiner nie ~ dra nou 'n no 16 broek en op die oomblik is al2 die knope los.....LOL

Ek gaan maar nou net eers vir my so 3 sweetpakke koop en dan vir die somer ~ as magie lekker groot is ~ sal ek dan maar vir my klere kry.....

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64529 by sexy~hexy
Cornel, omdat ek 'n plus size is, is daar nie regtig maternity klere vir my size nie - altans nie in gewone winkels soos Edgars of so nie. Ek het met Jayden tot op die einde my eie klere gedra, net die knope kon ek nie vasmaak nie. Sal maar sien hoe gaan dit die keer, anders laat maak ek sommer vir my ietsie :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account