file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #64518 by Cornel
Ek is ook nog hier!

Hexy waar gaan jy vir jou maternity broeke (klere) koop?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64517 by Strik*kie
LOL Ankia, dit gaan so vinnig en dan ewe skielik almal weg he he

Was vanoggend go by ons crafts winkel in om verf te kry om my projek wat nou al maand le te begin.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64514 by Goggatjies
Driexter, my baas is meer in Mozambique of iewers oorsee as wat hy op kantoor is

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64510 by Goggatjies
strik ek sien almal is nou weer weg, charlaine is jy nog hier

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64509 by Driekie
Aitog Ankia - ja nee daars n doel hoekom dit nie gebeur het nie!

Ek het ok so n baas nou - en nog n bonus hy is in PTA - so ek sien hom miskien een keer in 3 maande!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64508 by Cornel
Halo julle!

Charlaine sterkte met julle planne! Hoop als verloop goed!

Oor die fruit & Veg: ek het nog nie regtig lus daarvoor nie,gisteraand was ek wel lus vir soet wortels,maar waarvoor ek wel lus kry is joghurt met stukkies vrugte in (hier kry mens dit nie ~ hoop die lus daarvoor bly tot ons in die SA is) en dan natuurlik vetmaak kos,soos die RUSSION ROLL!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64503 by Strik*kie
Ankia dis waar ~ daar is doel met ons ou lewentjies.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account