file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #18621 by Strik*kie
LOL Tienka, iemand moet blameer word.

Ag Kriek jy moet lekker rus daai 2 daggies.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #18599 by Tienka
Strikkie, sy erken ook sy is nie lekker in die kop nie en erf dit by haar ma - LOL

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #18598 by Kriek
Nee Tienka, ek het nie, ek sal julle ook darem mis

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #18595 by Tienka
Ja toe sien jy nou, jy was veniet so skeit bang!! Ons gaan jou mis of het jy internet byrie huis?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #18594 by Strik*kie
Kriek, vra net, dis mos net 2 daggies. Moet ons jou cheer???????????????

GO KRIEKIE GO!!!!!GO KRIEK GO!!!!!

Tienka dis gwoonlik die kiddies wat sal se ma se kop is nie lekker nie, het dit ook altyd van my ma gese. lol

OOPS Kriek sien jy het toe reggekry na ek (agteros kom ook in kraal) getik het. :woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #18584 by Kriek
Het gevra, en dit is reg, so Donderdag en Vrydag is ek nie hier nie, dan kan ek Donderdag gou my huis bietjie uitsort, en Vrydag net sleg wees :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #18576 by Tienka
Morgs, ek is die 1ste ene wat sal erken dat ek nie lekker in die kop is nie, my dogter stem met my saam :laugh:

Ag nee man Kriek, march na die baas toe en se hom jy vat verlof, moenie vra nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account