Hehe, Klippie, lmga vir die vjj skuur aan die nommer plaat, ek sien al die prentjie, om elke hoek en draai ‘n moomie girl teen een of ander kar…..lol.
Hi Nessie, bly jy join ons hier, hoop om meer van jou te hoor !!
G jy het mos met koffie gese jy is lus om jou hare korter te sny. Ten minste is dit maklik om te hanteer as boeta kom. Jou boepie is nogsteeds klein. Kan nog steeds nie glo hoe klein jy is met jou derde kind nie.
Wow, tx kriek dis ‘n mooi bdskp vir moedersdag.
Strikkie ek is met jou op die moedersdag ding, dis maar net nie dieselfde as met jou eie ma nie.
VB, sjoe, lekker om van jou te hoor. Great, so dinge is nou aan die gebeur vir jou. Jammer oor AF, maar ten minste het jy nou ‘n pva. Sterkte vir toetse as ons nou nie weer chat nie, laat weet ons asb. wat gebeur.
Het lekker facial gehad, het nou hulle reeks gekoop en van nou af het ek elke 6 weke ‘n gratis facial. Kan nie wag nie !!
My vriendin het vandag by gyne gehoor dat baba gaan te groot wees vir normaal. Haar blaas was opgebind toe sy 16 was en hy is bang vir skade. Hy het wel gese dis nogsteeds haar keuse, hy wys haar net op voor en nadele. Sy is nou baie onseker want sy wil graag normaal kraam. Shame kry haar jammer.
Julle moet ‘n great naweek he !!