file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #18546 by Tienka
Los julle my nou om met myself te praat?? Hie-hie ek is so gewoond daaraan.

Lekker naweek vir julle en happy m-day!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #18545 by Kriek
Baai almal wat nou loop, hoop julle het lekker naweek. Nog so uurtjie oor vir my

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #18544 by Strik*kie
Baie nice Kriek, ek verlang sommer my moedertjie, dis nou vir my aaklige dag want ek kan nou niks vir haar gee nie. En nou moet ek elke jaar met my MIL praat :(

Ek hoop al julle mammas en mammas2b gaan lekker bederf word. :kiss:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #18542 by Driekie
Heehee dankie Strikkie - Lekker naweek vir almal van julle - ek gou nog als afsluit vir die naweek

Tata-julle!!!

En n Happy Mother's day vir almal!!!
Onthou even al is jy net n mamma van n kat of n hond - jys nog n mamma!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #18541 by Morgan
ok julle lekker naweek.

gan vanaand lekker fliek en uit eet

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #18540 by klippie
Dames ek gaan groet. Julle moet 'n lekker naweek hê!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #18535 by Morgan
ja vir al die mammas... HAPPY MOTHERSDAY en vir al die mammas 2 b... dis amper ons beurt!!!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account