file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #18447 by Kriek
Baai Dassie, lekker naweek vir jou

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #18444 by Dassie
Jy gaan na jou profile en êrens by forum tik jy jou details in en dan wys dit onderaan ticker.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #18441 by Dassie
Hi Strikkie.

Ek gaan nou huistoe. Hoop julle almal het 'n heerlike naweek.

Nessie - Gaan na lilypie en kies die kode wat sê pseudoHTML, UBB code and BB code.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #18439 by Driekie
Ek weet jy tik dit ok iewers by jou profile en dan wys dit as jou signature maar weti wari??

Strikkie/Klippie kan julle help??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #18438 by Nessie
Driekie, dis 'n great idee! Ek gaan dit sommer nou doen!

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #18433 by Nessie
Dankie Strikkie!

Driekie, ek het hom reg gekry. Is hier dalk 'n plek vir signatures op die forum?

File Attachment:

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #18431 by Driekie
Ek promise Strikkels - jou nommer is mos op die lys van ons almal se details ne?

Which reminds me Nessie jy moet ok seblief jou detail vir Morgan of Marie PM dat hulle jou op die lys kan add en dan weeeer uit kan stuur - dis n lys met ons almal se regte detail vir sms of bel as ons nie kan inlog ens

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account