file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #18369 by Driekie
Nee nie family nie

Nessie het iets gepost van die nare ou wolf wat join en toe wonder ek wat sy bedoel...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #18367 by Kriek
Nee, blondie hier het dit nou heeltemal verloor :unsure:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #18363 by Tienka
Nee Kriek, ek dink nie so nie :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #18362 by Driekie
Aaaaaah Nessie - sien ek vandag so toe soos n klei-os se o. Anyhow

Ek het nou woes-lekker gegiggel vir die nommer-plaat storie - kan julle imagine!!

My Dh was sooooo sweet hyt vir my van daai custard-treat goed gekoop!!! Dis sooooo yummy!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #18359 by Kriek
Huh, Driekie en Nessie familie ???

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #18352 by Kriek
G, ek het nou die dag met die juffrou by die skool ook gepraat, en sy se hulle soek aandag (het my so sleg laat voel, want toe vra ek haar of dink hulle ek gee my kind te min aandag) anyway, hulle kan hoeveel aandag kry, maar tantrums gaan hulle gooi om hulle boundries te toets, en sy het ook gese jy ignoreer dit heeltemal, al is dit hoe moeilik, want al kry hulle negatiewe aandag, soos jy se, gaan hulle dit net weer en weer doen. Maar soos jy se, met jou dogtertjie kan jy darem al redeneer

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #18351 by Dassie
Nessie nou moet jy foto opsit wat pas by jou naam.

Wat was die resultate van jou lap Nessie?

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account