file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #64456 by Driekie
HAHAHAHA - die kleingoed!!!Ek try net hard om die vloekwoorde te beheer want oupa en ouma en sy flippen tannie en oom kan mos nie oordentlik praat nie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64455 by Goggatjies
Ek wag vir die dag wat William my op die naam gaan noem, of sommer liefie, want dit is wat dh my noem

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64454 by Goggatjies
Sterkte Charlaine - hoop die eerste IUI is 'n sukses - jy en klippie is so saam saam

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64452 by sexy~hexy
Jayden was ook seker al oor 'n jaar toe kan hy nog nie mamma se nie, of het nie geweet wie dit is nie. Hy het geweet wie is "dadda", toe ons terugtrek hiernatoe het my ma hom mooi geleer :) Hy raak nou bekkig en kap dit sommer Bianca :D

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64451 by ChaNa
Dis die laaste maand wat ek mag swanger raak. Ek moet volgende jaar Mei maand Amerika toe gaan want DH se broer trou en ons MOET gaan. So as ek nie nou hierdie maand swanger raak nie moet ek wag tot desember voor ek weer mag probeer want anders mag ek ni vlieg nie.

SO ASB BID VIR MY WANT EK GANI KAN WAG TOT DECEMBER NIE.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64448 by Driekie
OIOIOIOI - dis ver Hexy!!!!!!

Ag moeder Ankia - wag tot hy dit so uitreeeeeeeek en jou beginne roep - vrek snaaks!!!!!!!!!

Nice Charlaine - hoop maar dit werk!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64442 by sexy~hexy
Ja Strikkie, Upington s'n is die naaste en so 'n plesier om in te gaan shop!!

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account