file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #17100 by Morgan
driekie is ons volgende BFP!!!!!! watch!!!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #17096 by Driekie
Jong - ek het my voelertjies uitgesteek - hy nie baie keen nie maar ek het nog so n paar tricks up my sleave!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #17094 by Morgan
driekie die spike is rerig nie nodig nie ek het in die begin nie eers geweet van die spike nie. Maar ek het wel n spike gehad op 11DPO. Dis al hoekom ek weet van enige spike

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #17090 by Lia
Mmmmm, wanneer moet jy toets Driekie?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #17088 by Driekie
Hehe ja Anje - ek het ok mos die kort hare en dan sal die goed uitkom net net waar jy dit nie kan wegsteek nie - vir die wereld om dit te sien!!!!

Dankie julle - en dit doen die temps. Die coverline is op 36.57 so ja dis nog lekker bo daai lyntjie!!!Ek het gedink daar moet weer n spike wees...hmmm...hehe

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #17087 by Morgan
driekie hoe oud is sy... sy klink baie kinderagtig! so kon jy al jou man ooreed om jou PTA toe te bring??

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #17081 by Driekie
Thanks julle! Ek hoop en bid wat sal wees sal wees.

Ag en dans daar ander dinge soos dat ek eergisteraand naar geraak het vir die skottelgoedseep reuk en dat ek 2dae lank erge sooibrand gehad het en dat my maag oor my naeltjie trekkerig voel en dit heeltyd voel of ek moet gan pieps/heeltyd daai nat feeling (skuus vir tmi).

So ja ek kyk GLAD nie vir tekens nie - ek sal myself ABSOLUUT mal maak.Al die dinge kan netsowel goed wees wat ek myself wil laat voel en sien.

Oooh en julle sal nie glo nie - skoonsussie ignoreer my NOG STEEDS!! Ek kan my doodgiggel dis eintlik hilarious hoe sy my try en avoid!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account