file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #17176 by G Baby
Charlaine,dr Pentz behoort te kan sien of daar groot follicle is en dan die te meet kan hy min of meer s? wanner jy gaan ovuleer.

Bly dit gan goed met Paisley ook-het ok so feeling die keer gan dit werk.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #17174 by Strik*kie
Hi julle girls wil net gou se julle pics is baie nice :silly: Klippie en Morgan lyk vir my is die 2 alkoholiste hier :laugh: :laugh: :laugh:
Kriek het julle aangesteek met haar gewynery gister. :blink:

Ok gaan gou weer bietjie werk

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #17172 by Lia
Charlaine, inseminasie was laas week donderdag.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #17173 by Driekie
Dis sooooooo cool!!!! Ek glo regtig die keer is dit deffies boepietyd vir Paisley!!!

Thanks Charlaine - vir my ook so gevoel - ek dink ek is addicted aan hierdie groepie!! Julle help my om my sanity te behou!!!!

Ek dink hy sal jou min of meer n datum kan gee..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #17169 by Morgan
Charlaine hy behoort want hy sal na hulle groote kyk en weet wanneer hulle release gan word! maar maak nie saak wat hy se nie BD ELKE dag

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #17167 by G Baby
Terug, ek en vriendin sommer hier naby by plekkie gaan koffie drink terwyl kids kon speel.
Oulike plek,dis 'n animal farm,en dan het hulle baie groot sand put met klimrame,swaai en glyplanke en skopfietsies,grawe en emmetjies.
Regtig lekker vir kinders daar.
Myne is sommer moeg gespeel,die een het al klaar omgekap,wag nog net vir die ander een dan gaan ek ook slapie vang.

Wat het van Bella en Skapie geword??
:unsure:

VOlgende week en die een daarna gaan besig wees,hele paar wat fs toe gaan en ek gaan ok gine toe.
ANje wanneer kry jou uitslae van bloedtoetse terug?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #17166 by ChaNa
Op watter dag is Paisley nou?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account