file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #17054 by Morgan
hello driekie hoe lyk jou temps vanoggend?

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #17049 by Tienka
Jissie slim kind, sit maar!! :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #17047 by Driekie
Julle ek is hier! As ek nou kon knope los ne.....dit voel of als en almal n issue met iets het vandag en gister eeeeeen om als te kroon moes ons als met die hand doen want die sisteme en telefoonlyne was af!!!!!!!! FRIKKEN HEL!!!!!!!

Gelukkig is als nou back to normal en kan ek uiteindelik begin asemhaal!!

Julle het hopeloos te veel gechat - ek net gevang dat almal se babatjies mooi groei - Nelria jy hoefie te stress nie - Markus het net so gegroei hoor en hy het ok laat eers reggedraai vir die geboorte.Jy gan n klein slimkopseuntjie he watch dit!!
Ai Karin - dalk n Lutheal Phase prob?Dokter sal dit vinnig kan uitsort!
Ankia wens ek was jy!!!
Skuus julle en die res kan ek regtig nie onthou nie - maar almal CONSIDER YOURSELVES GREETED!!!!!!!
En Kriek met daai wyn! :cheer:

Dit gan nog opi bol met my net very eina boobies (klein biki beter as gister), maar vanoggend is dit itchy nips en in my nek twee hengse karbonkels (omething I never get)!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #17045 by klippie
ha ha Morgan, ons malles.

Myne is darem die enigste een wat verwys na drank - lekker klippies en coke

ha ha ha ha

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #17042 by Lia
Nee, sal darem nie my naam verander nie, dit sal net groter "confusion" veroorsaak....lol.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #17038 by Morgan
goed gedink anje goed gedink!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #17035 by Lia
Hey, ek wag vir my groot "gift", so dink die prentjie is gepas !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account