file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #16434 by Strik*kie
Tienka ek stem die lewe is depressief genoeg, so as hule so dink dan moet hulle nie nie hier lees nie :P

Ons gaan..........................braai :huh: ........weer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16432 by Tienka
Baai Anje, lekker aand!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16431 by klippie
Ek gaan Driekie se OJ hoender maak, maar ek het nie OJnie, so ek dink ek gaan 'n blikkie perskes se sap gebruik... dit behoort te werk.

Natuurlik met 'n bietjie whiskey vir skop!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16429 by Strik*kie
Tata Anje lekker aand.

Klippie lekker werk.
Kriek as jy post reply dan kry jy die smileys langs jou blok waar jy post. Maar met quickreply kry jy dit nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16428 by Tienka
Niks verkeerd met biekie laf wees nie, dit hou mens jonk :laugh:

Het geen idee wat op die menu is nie, enige idees?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16427 by klippie
He he strikkie! Hulle weet nie wat hulle mis nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16425 by Tienka
Klippie, ek het ook werk om te doen, maar more is nog 'n dag, dit kan wag!!

2 mooi ronde getalle vir my, dit kan net beter raak :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account