file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #16512 by Strik*kie
O my aarde Tienka ja-nee ek sou ook teen mure wou uitklim en ek dog my dh is vol strooi oor kos. :huh:

Tata Tienka geniet

Morgan het nog niks laat weet nie ? ai ai en ek is nuuskierig.

Kriek hou net moed, sulke mense kry dit dubbeld terug.

Driekie was vanoggend net vinnig op en dis al. Werk seker hard - soos ek veronderstel is om te wees :blink:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16503 by Kriek
Ta ta Tienka, lekker aand vir jou

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16502 by Kriek
O nee hel Tienka, ek sou al lankal teen die mure uit geklim het. Nou verstaan ek

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16499 by Tienka
Ek gaan nou ry, baai julle, lekker aand!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16493 by Tienka
Kriek, hoeveel tyd het jy, dan le ek gou my mense se nonsens vir jou uit - in kort :laugh:

Juan eet nie groente nie, ook nie pasta, pastei, hamburgers, vetkoek, hotdogs, pannekoek, wraps, pizza, ens nie

Danielle eet nie rooivleis nie en ook net sekere groente, eet ook nie stew/bredie of sop nie

ML eet nie sop nie, ook nie sekere groentes nie, is ook nie mal oor bredies nie, eet nie seekos nie

Hulle eet ook nie 'fancy' kos nie.

So maak nou vir hierdie lot kos

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16494 by Kriek
dit was eintlik stil hier gewees vandag, dink nie eers Driekie was op nie ??????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16490 by Kriek
Strikkie, ek gaan tel van die oggend wat ek hier instap tot ek loop soos dit partykeer gaan. Maar gelukkig is dit amper huis toe gaan tyd. :cheer:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account