file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #16457 by klippie
Okay julle ek MOET MOET nog 'n bietjie werk! Arriewarrie tot more!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16454 by Kriek
Klippie, die alkohol kook weg as dit warm word, so dan sal die whiskey vir Tienka en die baba niks doen nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16455 by Tienka
Dis ok, sal die resep bere vir later wanneer ek so 'n spoegseltjie Jack kan bygooi :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16453 by Strik*kie
Ek dink ek het al die pastaresep gegee maar hier is dit weer:

Braai mince +uie+mushrooms + swartpeper, goo blik tamatieroomsop by en kook deur.
Kook paste (eniges) goi in oondbak met mince bo-op. roer so bietjie deur en rasper parmesaan en gewone kaas bo-oor. njammmmmm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16452 by Kriek
Dit klink baie lekker, het al vergeet van Driekie se resep, moet dit nog probeer

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16451 by klippie
Tienka dit is! Maar jy mag nie whiskey bysit nie :( :( :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16449 by Tienka
Dit klink heerlik!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account