file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #9144 by Driekie
Nee sjoe Morgan - selfs dit help nie eers nie - jy gan sit net op die bed dan hoor jy "BANG" "BANG". Ek is al menigte male n koppie koffie of glas koeldrank kwyt - die ding is skoon skeef al, ek moes goed onder die bedkassies insit omdit regop te hou.

Wys jou net ne - goedkoop koop is maar eintlik duur koop. Darem 5jaar gehou,maar nog steeds

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9142 by Ansa_S
:woohoo: :woohoo: :woohoo: Moer dit is snaaks Driekie!

Ek is besig om met my man op die foon te praat terwyl ek jou post lees ek sommer kliphard begin lag!!!!!!!!!!!!!

Morgan jou grapgat :woohoo:

Ek wonder wanner gaan mevrou administrator bietjie ons oor die vingers raps!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9140 by Morgan
haha driekie.. daar is n goedkooper manier... le net dwars oor die bed!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9139 by Driekie
Skuus ek bedoel hierbo ONaangename geluid - grrrr ek is omtrent deur die weer vandag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9136 by Strik*kie
:laugh: :woohoo: :laugh: :woohoo: :woohoo: Driekie dis so snaaks. Ten minste gaan dit julle nie meer pla nie.

Ansa ek doen dit ook as hubby vra "dis iemand se vriendin wat my invite het" of iemand van waar ek geswot het. :dry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9135 by Ansa_S
Wat is die prys wat ek betaal vir al die soetgoed wat ek pouse verslind het.....'n gawe sooibrand!!! my eie verdiende loon! :unsure:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9132 by Driekie
Dankie - Tienka - ek kon nou nie die goed se naam onthou nie - dis die ander alternative as koeisalf vir jou te gross klink. Dis baie soothing, ek het net n sample buisie gehad en kon nerens nog kry nie.

Haai - ek moet gou deel. Skuus as dit tmi is:
Julle het al die hele "banging headboard" theory gehoor. Nou ja ons het die mooiste stel vir ons kamer gekry net na ons getroud is - wat nie duur was nie - ek dink was so R1700-00 of iets. Maar somehow met die jare het die hout begin "warp" - en min of meer Oktober laasjaar het ons met n banging headboard begin sit. En hiers die tmi - vandat ons nou weer aktief nagel vir goud is dit nie die mees aangename geluid om te moet aanhoor nie.My DH het hom gewip en my nou net gebel om te se hy het vir een van hulle sub-kontrakteurs gekry om vir ons n splinternuwe headborad bedkassie thing te maak wat ons aan die muur kan vassit!!! :woohoo: :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account