file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #9103 by Tienka
Ek het Lansinoh nipple cream gebruik en sommer vir nappy rash ook :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9099 by Driekie
Ek het vir n week probeer en toe Markus vir sy eerste ondersoek gaan het hy gewig verloor ipv opgetel - so toe besef ek met n skok my liewe seuntjie huil oor hy honger raak en nie genoeg kos kry nie. En ek dink ek het nie hom reg laat latch nie so die nips het baaaie gevoelig geraak (darem nie gebloei of so soos in ander gevalle wat ek van gehoor het nie) - so toe kry ek van daai speensalf - en GENUINE GENUINE dit werk soos n bom en is nie halfpad so duur nie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9096 by klippie
Ha ha @ Ansa, my man weet ook nie van julle nie - ek wil dit bietjie geheim hou!
Ek moet nou juis aan 'n plan dink as ek saam met die girls Dinsdag Menlyn toe wil gaan!
O jinne, en hy kyk my facebook, dan vra hy wie's al hierdie nuwe mense! Ek sê altyd dis iemand wat saam met my op koshuis was, of 'n iemand wat saam my geswot het se sussie of so iets.....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9090 by Morgan
Driekie ek dink jy het n goeie plan daar! en dit sal nie eers so duur uitwerk nie!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9086 by Driekie
Oke Morgan - ek weet dit klink regtig gross,maar die pienk salf wat hulle gebruik vir koeie se spene - is genuine die beste.
:S

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9084 by Morgan
my man se grootste vrees is dat ek nie kan borsvoed nie en dat en dan kwaad raak vir myself. so ek het hom belowe as ek na 2 dae nie reg kom nie sal ons dadelik bottel toe gaan

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9082 by Driekie
Ek voel ok skoon dizzy Tienka!!

So gepraat van ons liewe (.)(.) - ek wou bitter graag geborsvoed het al was dit net vir 6maande - maar ek kon toe nie so ek het myself omtrent opgewerk daaroor, maar ek voel nou rustiger daaroor - ek gan beslis met volgende baba weer probeer. Ek wens ook myne was weer bietjie groter (of dalk net meer nader aan mekaar na die middel van my bors) - ek haat dit om onderklere te moet aantrek om te kan cleavage kry. Vir een of ander rede verpes dit my!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account