file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #9081 by Morgan
die van julle wat al geborsvoed het... watter nippel cream is die beste?

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9076 by Goggatjies
Morgan - dankie vir die lys

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9072 by Morgan
haha dis dalk ook hoekom ek n kopseer het.

My man weet van julle... haha veral van tienka hy se altyd ek moet by haar oor of dit moet gebeur en normaal is.

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9069 by Strik*kie
LOL Tienka ek kan ook nie byhou nie, as ek werk en gou wee kom loer is daar ellelange posts. Hie hie, maar ek dink as ons ons ticker wegvat gaan dit al minder bl wees. :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9067 by sexy~hexy
Ag kewl Ansa...ek stem, dit het wonders vir my selfbeeld ook gedoen, en het nie omgegee toe die dokter se ek sal nie kan borsvoed. Dis weird om te dink ek is ook deel van die statistiek wat al plastic surgery gehad het :P

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9065 by Tienka
Goeiste, julle praat my kop skoon deurmekaar vandag :laugh: Ek kannie byhou nie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago - 16 years 5 months ago #9062 by Goggatjies
Ek het ook al baie geleer by julle.
Hexy ek het ook groot borste, en as ek eendag klaar kinders gehad het, gaan ek hulle defnitief kleiner maak, al sal my man dit nie laaik nie.

Borsvoeding was net vir my baie maklik, ek het op 'n tyd ook uitgemelk by die werk, en so kon ons toe bietjie langer aan hou.

Maar ek moet nou 'n belsuit neem met my volgende kind, as ek so unfertile is as ek borsvoed, moet ek besluit hoe vinnig ons kinders op mekaar wil he, en dan moet ek besluit om maar vroeer op te hou borsvoed

Ons beplan 4 kinders, so ek moet ook aan al die dinge dink.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account