file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #7910 by Strik*kie
Het ook gewonder of VB al klaar is by dr?

Shame Morgan, is nogals sleg so baie geod wat gelyk gebeur.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7909 by sexy~hexy
I are back. LOL, darem nie ver van die huis af nie, huis en garage is maar dieselfde afstand. Het sommer gou by my ma omgegaan en vir boetie baba hallo gese. Hy raak nou ook groot, ogies wawyd wakker en bekyk als :)

Ag Ansa, dit is so 'n groot getuienis. In ons donker wereld van vandag is dit omtrent 'n ligpunt, dit laat mens nog glo in die goedheid van jou medemens.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7905 by Lia
VB - Waar is jy? Wat se dokter?

Sal nou nou weer in loer.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7900 by Lia
Hi Morgan, sjoe dis aaklig sonder krag. Nee, ek log elke nou en dan in om te sien of daar iets is van VB, maar niks. Wag in spanning.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7894 by Lia
hi julle

Ansa, ek hoop regtig die vrou kan haar arm behou, ek sal sonder my been kan gaan maar nie my hande nie. Dis verskriklik.

Wow, dis AWESOME !! Dis wonderlik dat 'n wild vreemde man jou niggie gaan uithelp. Hy sal geseën word !!

Klippie, Love jou pic.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7892 by Morgan
hello julle

Sjoe praat van een disaster na n ander. Gister middag sluit my boetie die kar sleutels toe in my man se bakkie, reg voor n complex hek!!

Toe gan die water af en toe dit aan kom toe bly die krag trip. WAs die hele gisteraand sonder krag... dis darm nou weer aan.

Wat het ek gemis? iemand al iets van VB gehoor?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7880 by Strik*kie
Plesier Klippertjie glippertjie (m2m se jy lyk soos plaatkoekies met stroop) hi ehie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account