file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #7776 by Ansa_S
Ja ons blydskap is soooo groot! Hy is self 'n pappa van net 'n klomp dogtertjies.

Karli se lewe gaan nou handomkeer verander!
Die Here sal hom ryklik seen vir al sy goeie dade vir sy medemens!

Hy is nou een van daardie skatryk mense wat glad nie skroom om sy beursie oop te maak vir iemand nie. Dis hoekom hy seker elke dag net nog meer en meer ontvang!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7773 by Strik*kie
Ansa dis wonderlike nuus, mens kry darem nog rerig mense wat omgee. Is so bly vir hulle.

M2m :laugh: vir die plaatkoekies>hie hie hie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7771 by Mommy2Monster
WOW ansa - stunning!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7770 by Tienka
Ansa, dis fantastiese nuus!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7766 by Ansa_S
Julle hierdie is 'n ongelooflike dag! PRys die Here!

Die Karli-projek wat van julle gejoin het op facebook, dit is my niggie se dogtertjie.

My man se grootbaas van die maatskappy het nou net my niggie gebel en gese hulle moenie bekommer nie hy betaal alles vir hulle om haar duitsland toe te vat en die operasie te kry, hulle moet nie oor 'n sent bekommer nie. Hy ken my niggie hulle van geen kant af nie, het dit by een van sy dames gehoor wat in sy kantoor werk!

Hy is 'n engel op aarde!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7763 by Mommy2Monster
hexy - is daar nie 'n mall/shopping centre of Engen garage wat nader is nie??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7750 by Tienka
Goeiste so baie moeite net om te pp!!

Waa is Morgan vandag?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account