file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #7863 by klippie
Jip - dit lyk uber cool!
Fanks strik

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7844 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7831 by Strik*kie
Ok gaan gou check en vir jou laai, dink jy sal dan seker eers moet uitlog.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7828 by klippie
Strikkie - ja, ek like daai prent kwaai! Sal jy hom vir my oplaai? Ek sal my password vir jou pm.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7827 by klippie
Ansa, dis sulke goeie nuus!

Hoe gaan dit met die juffrou en die kinders van die ongeluk?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7792 by Ansa_S
Ja Bella, my niggie huil so sy kan nie glo wat gebeur het nie!

God sorg elke dag vir sy kinders! Ek is so bly ek is 'n kind van die Here, want Hy ontvou ons elke dag met genade en seeninge!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7783 by Dassie
Ai, ek voel so jammer vir daai Juffrou. Hoop en bid sy kan haar arm behou en gou beter word.

Ansa - Dis wonderlike nuus vir jou niggie!! :)

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account