file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #6365 by Ansa_S
Kan mens nog gaan vir 'n keiser as jy wil wag tot jou water breek?

As ek die maand swanger geraak het (wat ek twyfel) kom baba 2 Januarie, en as ek keiser is dit mos 2 weke vroeer dan is dit 'n einde Desember baba, so nou wonder ek of mens kan loop tot water breek en dan keiser?

Wil mos dat my huisdokter die baba eendag uithaal omdat hy my so mooi help na my miskrame en my ginekoloog nog bokkerol vir my gedoen het.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6358 by sexy~hexy
Dis hoekom ek volle narkose verkies het LOL

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6356 by Morgan
Dit gan darm baie vat om my te laat vergeet hulle sny my oop LOL ek is n groot sissie!!

VB gan more gynie toe 9uur as ek reg is

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6354 by sexy~hexy
Ek slaan nou blank, wie is die vroutjie wat ook saam ons gechat het en van Jan Kemp af kom? Sy is ook m.i.a

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6348 by ChaNa
Morgan - 'n epiduraal of spinaal is glad nie erg nie en dis ook nie seer nie. Mens voel geen pyn as jy daar le nie en ek het al keisers bygewoon dan praat die susters so met die mamma terwyl hulle opereer hulle trek ha aandag heeltemal van die operasie af, hulle is baie oulik da binne.

Hulle maak wedenskappe oor hoeveel baba gaan weeg en watter kleur hare sy het ens net sodat jy moet vergeet van die operasie en moet kalm bly.

Julle my nuwe sel nommer is 076 537 5569

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6343 by marie r
Sjoe Ansa. Dit is vreeslik. Daai arme juffrou en dan die een dogter. Bid vir hulle.

Wonder ook hoekom is ons ewe skielik op bladsy 25?

Mal oor julle almal se boepie pics.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6339 by Dassie
Jammer Strikkie!

Ek wag maar ook vir AF die maand, ten minste weet ek die maand ek gaan 'n afspraak kry by 'n FS.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account