file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #6039 by Lia
Wow G, jy dra darem maar klein vir 'n derde baba. Jou pensie lyk pragtig. Ag dis lekker dat jy nou alles het. Jy het great vriendinne.

Hallo Lalie, Junie is darem om die draai. Hoop dis nie nodig om FS te sien nie, miskien kry jy daar BFP voor dan. fxfxfx

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6031 by Laliek
Hi julle!

Sjoe het sooo baie gemis die laaste tyd. Werk hou my besig en ek probeer maar soveel as moontlik van ttc vergeet tot Junie se FS afspraak.

Ek dink ek is 7dpo vandag en AF moet volgende Dinsdag hier wees so sal maar sien wat gebeur - nie veel hoop nie.

Paisley - Sterkte met die IUI!!
Gbaby en Nelria - wow julle lyk great - hoop ek lyk ook so mooi eendag!

Hoe gaan dit met res van julle?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6023 by marie r
G baby jou magie lyk ook net so klein....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6022 by marie r
Ag ek's bly. Die lekker lê nou voor, daardie uitpak en om weer na alles te kyk wat jy gekry het.
Dit is lekker om sulke goeie vriendinne te hé. Hoop iemand het darem bietjie foto's geneem sodat ons ook darem kan sien hoe alles gelyk het.

Lekker aand verder

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6010 by G Baby
Hier is my amper 31 weke belly!!
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6009 by G Baby
Nelria-jou belly pragtig-lyk klein op foto(nie dat groot is nie),maar dis glad nie groot vir 32 weke nie-jy lyk regtig goed.
Ek sal foto van myne ok opsit!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6008 by G Baby
Hallo julle-dit was toe my ooievaarstee en soooo lekker gewees. Klomp vriendinne daar gewees. Ek was nogsteeds veras,als het mooi gelyk en heerlike eetgoedjies met die mooiste cupcakes.
EK vreeslike oulike goed gekry-het regtig niks om te koop meer nie. Baie babygroes,vests,kombersies,handoekies,waslappies,wipes. Omtrent geen dubbels,hier en daar ietsie wat ek sal omruil en nog R1000 kontant ook. Ai ek is sommer hartseer dat mens so bevooreg is om sulke goeie vriendinne te kan h?.
More pak ek lekker uit!!!
Hoop julle het lekker aandjie
:laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account