file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #6136 by Morgan
Skuus het so sleg gevoel om te hoor van Ansa se hokkie dat ek vergeet het wat ek wou post.

G baby so bly jy het dit geniet en dat jy baie bederf was! Nelria joune is mos nou ook om die draai?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6135 by Morgan
Sjoe Ansa my hare op my lyf staan skoon regop!! Dis darm n vreeslike ding om te gebeur. Hoop en bid sy en haar familie sal hierdeur kom. Vir jou ook!

Anje ek love jou hare se kleur, dit pas jou!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6129 by Lia
Ek is baie bly dat jy darem ok is.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6127 by Lia
More more dames,

Hi Shame Ansa, dit is verskriklik. Dis darem 'n wonderwerk dat almal lewend daar uitgekom het. Wys mens net weer, jou lewe kan in 'n oogwink verander en jy moet elke oomblik waardeer. As sy dalk iets nodig het hier by UNITAS moet jy net vra.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6122 by Ansa_S
Hulle is almal st 6 dogtertjies wat in die bussie gery het. My man het so groot geskrik want hy het net 'n boodskap gekry die hokkie was in 'n erge ongeluk, en my skoonsussie het gehoor dis ek wat vreeslik seergekry het. Toe ek my man sien het hy ook sommer begin huil!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6118 by sexy~hexy
Ag nee Ansa. Ek kry nou skoon hoendervleis waar ek hier sit. Dit is nou regtig jammer om te hoor. Hoe oud is die dogtertjies, hulle is ook seker vreeslik geskok! So gebeur als met 'n doel, en is ons baie bly jy het nie in daardie bus geklim nie. Ai tog, net 9mde oud, dit maak my sommer net hartseer.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6112 by Ansa_S
Goeie more almal,

Ek het 'n vreeslike erge dag gister gehad. Ons was Naboomspruit toe vir die hokkieproewe en toe reen dit en hael so dat ons nie kan speel nie. Oppad terug het die een bussie met 'n juffrou van ons skool en 11 dogtertjies 'n vreeslike ongeluk gemaak. Die juffrou het baie baie ernstig seergekry en hul het al gisteraand haar regterbeen gedeeltelik geamputeer. Die ongeluk was 15km buite warmbad, sy is gisteraand nadat hul lank gesukkel het om haar te stabiliseer met die helikopter oorgeplaas na Unitas toe. Sy het die boom vol regs van voor aan haar kant geslaan. Haar regterarm het ook baie seer gekry en het erge inwendige beserings. Was gisteraand op 'n stadium bekommerd dat sy dit nie gaan maak nie. 4 Dogter het ook seergekry maar nie so ernstig soos die juffrou nie.

Ek ly ongelooflik aan skok vanoggend, kon nie gisteraand regtig slaap nie. Ek het amper in daardie bussie gery, maar net voor ons moes inklim toe besluit ek om eerder in die ander bussie te ry.

Die bussie lyk ongelooflik sleg, afgeskryf. Toe ek die bussie sien het ek gedink daar moet iemand dood uit daardie bussie kom, so dis al klaar 'n wonderwerk dat die juffrou lewendig uit die bussie gekom het. Haar jongste seuntjie is nou maar 9 maande!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account