file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #5744 by sexy~hexy
Dit werk baie lekker Bella, en dis soos jy se, dan sien mens sommer dadelik wie is waar in hulle siklus.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5742 by klippie
Hi Julle

Ek is nie op Paisley se sms lysie nie, so dankie vir die update. As julle enige ander updates oor haar kry, kom post asseblief. En as een v julle vir haar 'n sms stuur, sê asseblief ook klippie sê groete en hugs.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5739 by Dassie
Thanks Hexy! Julle moet almal probeer dit opsit, want dan weet ons waar is almal in hulle cycle.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5737 by sexy~hexy
Ag lekker Anje, ek is mal oor reen, behalwe as dit kom by wasgoed was, want ons het nog nie 'n tuimeldroer nie, gaan beslis met volgende bonus plan maak om een aan te skaf!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5736 by sexy~hexy
Ja Bella, elke dag dateer dit op. So more gaan dit wys Day 27 of 31 day cycle. En wanneer jy na lilypie gaan en jou info daar gaan opdateer, word dit hier ook automaties verander :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5733 by Dassie
Okay nou het ek ook 'n ticker. B)

Sal dit nou automaties update?

Ek het getel en ek is vandag op CD26. Laaste siklus was 31 dae, vorige een 29.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5731 by KarinM
Mmmmm... hoe honger raak ek nou met al julle praat van vetkoek en mince!! :P

...sukkel so bietjie met die site skielik..wonder wat nou.. hopelik net 'n klein glitch.

Gelukkig maak ek nie vanaand kos nie, het vanaand selgroep en ons eet by die couple wie se beurt dit is. Dis so lekker, dan kry ek een maal 'n week af en elke vier weke is dit dan net weer my beurt!
Dink ek gaan dalk volgende keer vetkoeke maak en 'n groot pot kerrie maalvleis! Dankie vir die idee! :silly:

Gits, maandeinde is aaklig... chat weer later! XX

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account