file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #4765 by marie r
Dankie Anje. Was so 'n ruk missing in action ,maar is nou weer volstoom aan die gang

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4762 by sexy~hexy
Ek moet se Jayden was baie rustig, het van 3mde af deurgeslaap, en is nou nog baie rustig. Raak nou net woelig en bekkig en slim. Maar hy het baie maklik groot gemaak. Was ook nooit siek nie, net op 6mde mangelontsteking gekry, en toe hy die kleuterskool tref op 11mde, toe word hy mos siek want as een siek is steek die ander een aan.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4761 by marie r
Sjoe julle maar ek moet sê dat ek ook nou ewe skielik broeis is. Het die naweek vir 2 van my vriendinne wat se baba's in Mei opdaag gaan goed koop.

:lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4756 by Lia
Hi Marie en Slakkie, welkom hier !!!!

Driekie, hoe meer hoe beter !!

Jammer oor AF Slakkie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4755 by Driekie
Hehehe G - is dit nie n ding van seuntjies dat hulle meer skreeuerig en loud is wanner hulle babatjies is nie????
Ek nou skoon gegiggel toe jy so praat daarvan - Markus was presies dieselfde en is ook nou rustiger!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4750 by Driekie
Nee kyk dis nou weer tyd vir n BFP hierso - en ons is n hengse klomp wat in die ry staan!!!!!!

Hexy - dis eintlik waar ne!! As ek moet dink aan hoe klein daai lyfie is en die ou vingertjies...sjoe!!
Ons het Saterdag Wimpy toe gegaan en ek moes amper self binne die klimraam-thing klim want Markus kom nog nie by als by nie - so ek dink regtig hy het n boetie of sussie nodig dan kan hulle mekaar darem help!!!
Hene maar ek raak nou woes broeis!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4748 by KarinM
Hi julle! :)

Sjoe... dit gaan woes hierso! Het my omtrent 'n rukkie gevat om alles in te haal...hehe.. bly om te sien basies almal is al hier! Het vanoggend ook probeer op die pampers site ingaan... genugtig, dis verskriklik stadig en heeltemal dood daar! :ohmy:

Nee wat, hierdie site is sommer baie nice.

Loer maar net nou en dan in - hou nog baie styf duime vas vir julle, en hoop om gou gou 'n BFP te sien!

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account