file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #3576 by Morgan
Strikkie ek moet een wegvat hulle vat so baie plek maar ek weet nie watter een nie!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #3575 by Strik*kie
So gesien, lol. Like jou tickers morgan!!!

Mommy dis goeie nuus. bly als is ok.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #3567 by Morgan
Strikkie nou is hy pink!!

Mommy dis great nuus!!! het julle al an name gedink? Wanneer het jy gedink gan baba kom? Geluk met die min gewig optel ek het darm ook nie te veel opgetel nie 3kg!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #3561 by Strik*kie
Morgan ek was nie inglog lyk my nie lol, blond sukkel nog bietjie. Log seker na seker tyd auto uit.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #3560 by Mommy2Monster
hello julle oulike girls!!

was vir my FA gewees. baba is 100% en dis 'n regte ou bulletjie!

meneertjie se 'tools' het sommer regop gestaan en mens kon dit nie miskyk nie hehehe so oulik - tipies man!

volgens scan is ek 22w5d en van boeta se mates is 24w (lengte) en dr sê die laatste wat ek behoort te kraam is 16 Aug (wil graag VBAC die keer).

dr is happy met my vordering. ek het sover 1.0kg opgetel (hele swangerskap sover), en my bloeddruk is baie laag - maar was nog altyd laag. dis nou 90/68. dr sê ek moet sorg dat ek min 3 glase water meer 'n dag as normaal inkry ('dedicated' tye) en en moet aan hou met my handvol vits. hehe

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #3555 by Morgan
wow karin 61, dis awesome!!!

Lekker naweek hou!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #3553 by Paisley
ek gaan ook groet!

bye dames. Chat weer!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account