file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #3599 by Morgan
Sjoe anje, dalk moet jy maar eerder fisio toe gaan en seker maak dis niks erg nie!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #3589 by Strik*kie
Skapie nog nie gesien nie. Create maar nuwe 1.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #3587 by AnjeD
Hi skapie, hoe ga dit, weet ongelukkig nie.

Julle my man het nou net by huis gekom en gevra ek moet kyk of ek 'n massage halfdag sessie kan reel vanaand nog of more oggend. Ai tog, hoe dink hy gaan ek dit so op die nippertjie reg kry. Hy het 'n spier knop op sy rug en is doodbang ek stuur hom fisio terapeut toe, nou wil hy 'n message eers probeer. Sien, hy het staalpen in sy rug en moet sekere oefeninge doen, maar doen dit nie, hy is bang die fisio ou raas met hom. Ek is weer bang dis die staal pen wat die knop veroorsaak.

So ek se maar tata vir nou.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #3586 by Morgan
haha hello skapie!!!

Ek het die engelse nov groepie gesien. Maak weer die afr een oop en los n message op pampers vir die ander waar om jou te kry. Gin mens kan nou op pampers chat nie!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #3583 by Driekie
Welkom by ons nuwe huisie Skapie!!

Ek kan sommer die trots in jou aanvoel Mommy - jy is seker baie trots op jou nuwe meneertjie!!!

Julle ek gan tata se - ek het nog n helse klomp goed om te doen en die control freak in my is besig om uit te freak!!!!

Baaaaai

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #3579 by skapie
WAT DE HEL HET HULLE MET PAMPERS AANGEVANG? EK KAN DIT NIE GLO NIE.

WEET EEN VAN JULLE OF MY NOVEMBER 2010 GROEPIE HIER OP IS? aai toggie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #3577 by Strik*kie
Jong ek is mos maar afrikaanse voorstander so help nie vra my nie maar al2 is nice.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account