file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #3740 by klippie
Oe julle, ek is lekker blond. Sorry vir al die posts hierbo. Ek oefen nou lekker. Gelukkig gebruik ek 'n skuilnaam, anders weet die hele wêreld ek is bietjie stadig vandag! Ek click nou net - mens kan post sonder om te login, dan vra hy jou naam en e-mail adres heeltyd. So onthou altyd om te login voordat julle druk reply!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #3737 by Marijke
Haha Klippie - moenie worry nie, ons wat dit monitor weet almal hoe moeilik dit is om te ttc. BD is baie harde werk. Daai reel kom maar net uit die dae wat Baby Development op Pampers so lelik uitgehaak het met mense wat mekaar daagliks sleg sê!

Married for 13 years

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #3736 by klippie
Julle, laat tannie prefek net gou vir julle sê - julle girlies moet gou ook die reels gaan lees van hierdie site. Die heel eerste reel is "geen profanity". Ons alies gaan brand as ons weer so wild oor TTC praat soos op PF!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #3735 by zanelle
Julle, laat tannie prefek net gou vir julle sê - julle girlies moet gou ook die reels gaan lees van hierdie site. Die heel eerste reel is "geen profanity". Ons alies gaan brand as ons weer so wild oor TTC praat soos op PF!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #3728 by klippie
Hallo Julle!
Ek is ook nou uiteindelik hier. My moeder is suur vir PF hoor!
Bly ons kan weer opvang! Geniet die naweek, ons chat weer Maandag! Paisley - sterkte met jou afspraak!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #3712 by VB2010
ek het nou eers my email verander, anders elke keer as hier 'n post is gaan my inbox te vol te vinnig word

lekker naweek, ek wil my ander groepie van PF gaan soek LOL en oornooi hierna toe, sommer stupid dat hulle ons nie gewarsku het oor PF nie

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #3702 by Strik*kie
Tata Anje geniet dit, kannie glo jy is al due vir sny nie. Lekker naweek

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account