file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #3393 by Ansa_S
Hallo Driekie girl,

bly jy is ook hier. Ja ek het ook nou nou vinniger begin inlog en post met pampers maar is nogsteeds een reuse frustrasie!!!!!!!!!!!!!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #3392 by Ansa_S
Ek maak gebruik van quick reply behalwe as ek wil gesiggies en goed bysit dan gebruik ek reply.

Paisley, my huisdokter het gese mens tel van die eerste dag af wat daar tekens van bloed is.

En met my werk dit so. Want ek begin altyd dag 1 en dan dag 2 is daar bitte min tot niks en dan van dag 3 af weer baie, en ek glo ek ovuleer dag 14 as ek tel van die eerste dag van teken van bloed.

Sal wel sien met my toets of ek wel ovuleer op dag 14.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #3391 by Driekie
En uiteindelik join ek julle ook!!!!

Helloo almal - ek kry reg om op pampers in te kom ek sal vir almal daar n post of n ding los om hier te kom join en ek sal almal op face book op die 1000's groep en so laat weet of sommer inbox

Hoe ganit???Skuus ek was gister mia - ek het vroeg huistoe gegaan my DH het verkoue/griep en niemand kon na Markus kyk terwyl hy probeer slaap en recover nie.

PF se nuwe formaat suck BIG TIME!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #3383 by Morgan
Ek gebruik die reply hier onder gan nou kyk hoe werk die quick reply.

Hexy het gese sy join ons maandag sy trek en anje sal ons na 1 join.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #3381 by Ansa_S
Stadig julle, ek glo regtig nie ek is swanger nie, het heeltemal te min die dans van die wilde makou gedoen.

Ek weet nie wanneer ek sal kan toets met die inspuitings nie. Maar my siklus moet volgende saterdag begin.

Sal maar sien, ek lees niks in enige simptome nie want die inspuitings gee vir jou die simptomes omdat dit jou liggaam reeds hcg laat produseer asof jy reeds swanger is. Ek dink dis wat die spuite doen, mag verkeerd wees!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #3376 by Paisley
ek kies die reply topic bo - aan die bladsy...

figure nog uit hoe hierdie ding werk!

Hoop nelria kom join!!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #3372 by Morgan
Gebruik julle reply of quick reply?

Ek wonder wars nelria het vir haar geinbox op facebook met die site se link

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account