file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #61812 by Strik*kie
GB die tantrum is seker maar net bietjie jaloesie en aandag soek, sal weer oorwaai.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61810 by Goggatjies
Drixter ek kan nie wag nie
Ansa - jy moet lekker le en lui wees, ek moes ook maar eerder 'n onnie geword het

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61808 by G Baby
ankia-jou vakansie loer vir jou sien ek,jy kan seker nie wag nie. Dalk hoor ons een van die dae daar is "phuket" baby oppad.....Dalk al wat jy nodig het so ou weg breek kansie...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61807 by Strik*kie
:lol: Ansa gelukkig is dit hoogpyn en nie 'n laagpyn nie. LOL
Te lekker geniet dit!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61806 by sexy~hexy
HI G :) Baie nice pics, ek sien dit net nie altyd so mooi nie, is te groot vir my rekenaar, moet maar scroll en sien dan net so stuk-stuk :S

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61803 by G Baby
Hallo strikkie,ja darem nie te erg,meer lekker as nie lekker. Geniet die ou babatjie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61802 by Driekie
Hiehiehie - ek voel eintlik baie goed vandag weer - baie dankie vir die boodskappies Kriekie en Strikkels!!

Hi Ankies - sjoeeeee jys seker baie opgewonde oor julle vakansie - ek het al gehoor Phuket is fantasties..maar het nog nooit eers my voet uit SA gesit nie - ons wag nog vir ons langeverlore aangetroude baie ryk oom om ons als te los in sy testament! :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account