file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #61785 by sexy~hexy
My baas is ook nie hier nie HEEEHAAAA :)

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61783 by Goggatjies
hallo drixter
ek is seker dit is daai bottel wyn wat daai hoofpyn veroorsaak het

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61780 by Goggatjies
hallo ek is ook nog hier
ek het ook nie te veel gebd die maand nie
net cd6, 8, 10, 12, 15 & 16
So ek hoop ons het maar die eiertjie iewers gevang

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61779 by Driekie
Uit frikken-eindelik!!!

So gepraat van waar almal sit - ek is al weer besig agter my lessenaar!!!! :laugh:

Hi almal!!!!!
Soos julle kan aflei is ek vandag in n beter bui en voel ek stukke beter!!!!Ek dink net ek is besig om verkoue te kry...grrrr!!
Gisteraand in die middel van die nag met n reuse hoofpyn wakker geword...en ek nies my dood en my keel krap!LOOOOVELY!

Anywho - die wonder van n bottel wyn :blush: ....ek en DH het gisteraand net so per ongeluk n hele bottel four cousins gedrink (gelukkig was seuna al in die bed en ek dink dis dalk die oorsaak van die hoofpyn :laugh: )

Hoe gan dit met almal hier????/Jeez maar dis stil!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61775 by sexy~hexy
LOL ek het die antibiotika eers donderdag begin drink :D

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61769 by Kriek
Lyk ook nie of my base van plan is om vroeg terug te kom kantoor toe nie, sal maar van my halfdag vergeet, gee eintlik glad nie om nie want dan kan ek chat.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61764 by Strik*kie
Ek is ook uitgeskop al paar keer. :(

Kom nou Hex, give us!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account