file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #61801 by Ansa_S
G dis pragtige foto's.

My kop nogsteeds seer, ai en dit is nie eers van wyn nie!

Hel Driekie ons 2 se cycle dag is presies dieselfde en ons altwee het vandag 'n killer hoogpyn! Ons kon sussies gewees het!

Bediende skrop vandag die teels in tv kamer met 'n naelborsel, die gemors klou mos vreeslik vas op die sement tussen die teels.

So ek le nou lekker op my bed met laptop en my boude broei in die son wat op my bed skyn!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61799 by Goggatjies
hallo g - ek is bly dit gaan beter met De Nys
Jy moet ook 'n lekker naweek he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61798 by Strik*kie
:lol: Driekie, so die potlood is skerp en huiswerk op datum!!! ;)

Hi GB, nice foties, hoor. Shame klink o fjy maar bedrywig is met die kiddies.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61795 by G Baby
hallo julle,jammer dat ek so skaars is en so sleg is met die personals...
Op die staduim het ek net nie tyd nie,julle moet my maar vergewe.
Ek hoop dit gaan goed met elkeen van julle.
As daar nuus is,laat weet asseblief!
Hoop dit gaan goed met al die pregnant fairies en met die wat hard aan die BD is.

Gaan goed,De Nys se ooginfeksie sommer baie beter,riko bietjie moeilik(gooi tantrums en sommer stout). Hoop maar dit word ook beter. Probeer maar soveel moontlik aandag aan hom gee.

By is daar dus nie veel nuus,behalwe borsvoed en borsvoed en ander twee besig en gelukkig hou.
In die vroee aande help my man darem om almal gebad en gevoer te kry.
julle almal moet heerlike nawekie h? en wat julle ook al doen -enjoy!
Hier is so fototjie van De Nys waar ek hom bietjie in die son laat l? vir die bietjie geelheid.
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61791 by Strik*kie
Ankia, nee kan nie van die wyn wees nie, moet verkoue wees. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61790 by Driekie
Hehe - ek sien ons praat van track-records met die bd die maand...nee kyk na ek gister so upset was en als moet ek eintlik se ek is very happy nog net 5 aande so ver van dag 5 af gemis :blush: :laugh:

En dit gan nog aan - vir een of ander rede dink ek nou my dh is die een wat die battery ingesluk het...wink wink @ Kriek

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61788 by Strik*kie
Hey Drieks, sorry jy voel nie lekker nie, ek dink dis verkoue ;)

Alweer ........agte jou lessenaar ..........:blush:

:lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account