file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #61319 by Cornel
Goeie more Klippie.

Ai ek kan net dink hoe sukkel jy met die 1 hand!

Klippie ek kan nog nie vir bloods gaan nie,al waarvoor hierdie drs kan toets is malaria,so ek sal maar wag tot ons SA toe gaan. Gelukkig het ek klaar 'n afspraak by die gynie vir die 26ste Julie.

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61318 by klippie
nou moet julle asb duim vashou dat af vandag kom of oor die naweek dat ek met iui kan begin!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61317 by klippie
okay so 9h30 gister was die narkot. nog besig om my te pyp en spuit, 11h30 toe stap ek by die hosptaal uit - klaar geeet ook sommer. Geen pyn nie, nog geen pynpille gedrink nie, so ek dink als het goed afgeloop. hand nou heavy verbind, afgeboek tot 6 julie, maar hier is ek maar by die werk! Fantastiese hospitaal & diens.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61314 by klippie
hallo girls, het so vinnig gescan - cornel baie geluk!!!!! wanneer gaan jy vir bloods?

sal nou vertel van my op - dit gaan moeilik om met 1 hand te tik hoor!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61312 by Goggatjies
hexy - jy is defnitief al verder as 4 weke as jy werk van jou LMP
En hulle kan defnitief 'n telling al optel

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61310 by Cornel
Hexy toe ek maandag my huisdoker gebel het,het sy ook so vinnig uitgewerk,toe se sy ook ek is nou so 4 weke....

Ek dink jy moet maar 'n tweede opinie kry :huh:
Hexy,ek het my ticker soos joune gemaak,want die 1 wat ek gehad het bly agter en die ander (lilypiee) se ticker se ek is nou 4weke 6dae?
Halo aan almal wat nou weer op gekom het!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61307 by Goggatjies
Gaan goed, kan nie meer wag nie, oor net bietjie meer as 'n week gaan ons op vakansie - Yippee

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account