file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #61407 by Cornel
Boodskap van Slakkie af!
Hoezit julle,ek sal nou nou kom chat ek maak net gou van my werkies klaar!

Sjoe julle die ousie het nou sulke goed in die water gegooi waarmee sy die vloere was..........dis 'n aaklige skerp reuk! :angry:

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61404 by Ansa_S
Goeie more almal,

Hexy ek is bly oor jou telling! Kry dadelik vir jou 'n ander dokter wat meer simptiek is teenoor swanger vrouens en hul onsekerhede! Wens ek kan my huisdokter verpak en vir elkeen vir julle stuur, as mens bang en onseker is laat hy jou elke 2 weke kom vir 'n sonar, sonder om dit te charge, net konsultasie miskien!

Ai ek het vanoggend met 'n moerse hoofpyn opgestaan, my kop voel sommer so dof! Hoop nie ek is besig om verkoue te kry nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61400 by Kriek
Sjoe Marie, maar die tyd vlieg, sien nou jy is al 6 weke en 4 dae, dit voel soos gister wat jy uitgevind het jy is swanger. Hoe voel jy ?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61395 by marie r
Klippie, bly die op en het goed gegaan. Hoop AF wys sommer vinnig haar gesig vir jou sodat jy kan aangaan met jou pva.

Ankia, ek's sommer jaloers op julle trippie. Julle moet dit vreeslik geniet. Jy sien seker baie uit daarna.

Hexy, nou maak jy my lus vir KFC. Hmmmmm....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61377 by Strik*kie
Klippie FX dat AF haar gesig vir jou wys. ;)

Hi Blessed

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61376 by Cornel
Sjoe Hexy dit klink heerlik! :laugh:

Ons het gestraand hoender gekry,toe maak ek vir my 'n hoender en mayo broodjie.........maar ai het ek vir jou lekker sooibrand gehad? ;)

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61369 by sexy~hexy
Flip ek kry koud vanmore :S

Het gisteraand 'n leka Hawaian twister en twee streetwise burgers gechow, was toe nie lus vir Calamari nie :D

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account