file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #61467 by Strik*kie
Hi Ansa en Anje.

Jiggie daai bed en kombers klink nou so lekker, wens dit was ek. :( Beny julle dit sterk hoor!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61452 by Ansa_S
Jy moet kyk of jou foto nie te groot is nie, compress hom!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61451 by Kriek
Ek is sommer jaloers op julle girls wat so lekker by die huis is en onder n kombers kan gaan in klim

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61446 by Lia
Hallo almal anders wat ek hier bo uitgemis het.

Blessed sien uit na jou pic !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61443 by Lia
More more dames

Wil net vinnig hallo se, dit gaan maar rof hier. Het al weer 'n compliance oudit Maandag en het nog baie om te doen voor 13h00. Al so moeg daarvoor.

Klip, jy is 'n yster, geen pyn nie en terug al by werk, wow !! Bly alles het goed afgeloop en hou duim vas AF daag op.

Ansa, hoop nie jy word siek nie, jy moet jou maar "dose" met vits.

Hexy, wow wow wow, jou telling klink baie goed !!!!!! Awesomeness !!! As jy kan dink ek jy moet ook maar 'n ander dr kry.

Ek het nou nie alles opgevang nie, so hoop regtig nie ek het iets gemis nie.

Het iemand al iets van Charlaine gehoor? Wanneer toets sy?

Ek het vandag met Fertomid begin en begin sommer vanaand al met BD marathon ook, dis nou as ons 'n kansie kry. Ons gaan ons peetkind optel vir 'n week hier by ons, sy ma weet nie wat om met hom te doen in die vakansie nie, hy gaan saam my werk toe kom, my kantoor is mos langs baas se huis, so dis baie huis omgewing en my baas gee glad nie om nie. Hy weet dit nog nie, maar hy gaan elke aand vroeg in die bed wees, sodat ons BD kan in werk al is dit net elke tweede aand.

Julle moet 'n GREAT dag he !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61438 by Goggatjies
Klippie - ons bly by Patong Beach

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61437 by Cornel
Ansa ek dink jy het 'n plan daar beet ~ onder die komberse met 'n storieboek ~ Het hier een van SUSAN COETZER (oros vir die siel). maar ek het hom nog nie begin lees nie.

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account