file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #59723 by klippie
Strikkie - jy kan stuur na znllltr@gmail.com Jippee, nou gaan ek weet hoe jy lyk! (die lll in die adres is el el el en nie een een een nie)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59721 by sexy~hexy
:D Is reg Cornel, ek het vroeer gepost van ek het nog nie telling nie, maar almal het bo-oor dit gelees (behalwe jy) :D

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59719 by Slakkie
ja nè kyk nou die tyd van die mirrag kruip almal uit hulle grotte :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59716 by klippie
Paisley - jy's al 9 weke, sjoe, maar die tyd vlieg!

@VB - ek eet baie van hulle! Die garage is die naaste plek met kos, maar dis BP, so daar's geen woolies kos nie, net Express......

Strikkie - ek het nie uitgevra nie, net alles mooi met Dr bespreek - hy is regtig aangenaam en ons het goed oor die weg gekom tydens die konsultasie, so dis hoe ek weet dis alles daai dom b$#tch van hom se skuld, nie syne nie...so dis nie reg dat ek dit op hom uithaal nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59715 by marie r
Sterkte Klippie. Sal môre aan jou dink.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59714 by Strik*kie
Hoe kan jy se jy sien my nie VB het dit dan raakgesien? ai jong kyk net weer :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59713 by sexy~hexy
Sterkte Klippie...dinge begin gebeur nou vir jou :):)

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account