file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #58975 by Mommy2Monster
more nelria, more morgs en more G! bly julle nuwelinge doen so goed!

G eks bietjie bang dat my monster jaloers gaan wees...en ek het nie baie geduld nie, so ek moet iewers van dit kry oor die volgende paar weke. het gister aan vir 'moeg-ge-praat' uitgehaal (houtlepel) en vir Jadon gesê ek gaan sy boude slaan as hy aanhou om soos 'n hooligan aan te gaan. sy woorde terug aan my was..."NEE NEE NEE, mammie te kwaai!"

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58974 by Blessed to be Mommy
Hallo girls..

Sjo, lyk of ek nogal BAIE gemis het!!!

Waar begin ek???

Morgan - BAIE BAIE GELUK MET DIE GEBOORTE VAN CARLI!!! Ek kan ongelukkig nou nie sien hoe sy lyk nie, want ek is nie op facebook nie!! Mag sy vir julle baie vreugde bring en mag ons Hemelse Vader julle as gesin ALTYD beskerm!! Geniet haar vreeslik!!

Hexy - Baie baie geluk met jou BFP!!! n strepie is n strepie!!!! xxx

Cornel - Sterkte met die toetsery!! Ek het n goeie gevoel, maar God se Wil sal geskied!! Ek hoop en bid dit is n positief!!!

Nelria - Hoe gaan dit met jou en boeta? Klink of jy al amper n wedloop kan gaan hardloop :) Geniet hom baie!!

Aan al die ander girlies - HALLOOOO!!!! Wie moet nog almal toets??

AFM - Wag vir my bloed uitslae want daar was Vry weer proteine en witbloedselle in my uriene en my pols wat baie hoog en ek is verskriklik geswel gewees!! Ek is op antibiotika, maar hulle is bang ek begin met pre-eclampsy.. Was gister by die gynea en alles is perfek en gesond wat Armand aanbetref, maar hulle kan eers alles bepaal met bloede!! Bid asb vir my!! Ek is rustig, en weet dat God alles in Beheer het!! Ons is veilig in Sy hande!! Ek sal julle laat weet!!

En ek het bedank!! Ek gaan nou n huisbly mamma wees!! Sien so baie uit daarna! Nog net (as ek kan) 5 weke van werk oor! Gaan probeer om te werk tot einde Julie!

Gaan probeer om bietjie meer te chat, maar dit gaan dol hier by die werk.

As julle weet van n dame wat n admin pos soek, se asb vir my! Ons is in pta - silver lakes en dit is vir n argiteks firma..

Lekker daggie julle!!
xx

File Attachment:


File Attachment:


File Attachment:


Armand Cillie - Born 03.08.2010 - 3.8kg's - 50cm PRAISE GOD!

ALL GLORY TO GOD!!! THANK YOU JESUS FOR BEING MY PRINCE OF PEACE AND THE LOVER OF MY SOUL!!! I LOVE YOU JESUS!!! THANKS FOR PROTECTING ME AND MY LITTLE BOY!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58972 by Cornel
Goeie more M2M en GB!

Julle moet maar nog eers bietjie geduldig wees........ek is redelik bang en ek het net 2 toetsies hier in die Congo!


Een goeie teken ~eintlik 2 ~ AF het nog nie opgedaag nie en (.)(.) is nog lekker seer....

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58967 by Goggatjies
hexy - ek hou van jou ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58965 by G Baby
More julle-sjoe maar daar is sommer lekker baie nuus vaoggend.
hexy baie baie geluk,daai is deftentief BFP,daai strepie al lekker donker-so bly vir jou!
Hallo margs!! Jy het lekker soet dogtertjie gekry-great dat sy so goed slaap,borsvoed jy?
Ek gaan nou nou op FB loer na die fotos...

nelria-is Xen al beter en hoe vat lea dit?
Riko maar bietjie huilerig,dink dis vir hom maar bietjie aanpassing die nuwe boetie. probeer maar geduldig bly en baie aandag aan hom gee,hy sit ook op my skoot as ek die kleintjie voed,kan julle dit imagine. baba aan die bors en boeta op die skoot

Ek het gister vir De Nys gaan weeg en hy weeg 3.5kg-so hy het lekker opgetel in week se tyd.
hy slaap ook redelik goed,word so elke 4 ure in die nag wakker,drink en slaap dan weer dadelik.
krampe en winde nog nie te erg nie. melk vorraad lyk goed sover.

Cornel wanner gan jy toets? ek hoop regtig jy kry ook bfp.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58964 by Mommy2Monster
more more more!!!!

:ohmy: :ohmy: :ohmy: geluk hexy!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! daar is geen twyfel nie!!!

CORNEL TOETS!!!!!!!!!!!!!!!!!!! vra vir morgs wat het ons met haar gedoen! hehehe evil laggie, neh morgs daai was 'n lekker dag, wat ek vir altyd sal onthou!

sjo julle die II stroom nou in!!!! kan ons 'n update kry. 'n lys met al ons nuwe preggy pensies en wanneer julle EDD is!!!! :woohoo: :woohoo: :woohoo: lekker!

klipster, mo@r daai ontvangs dame met een van jou klippe!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58963 by Cornel
Yes Hexy jy kan maar daai enetjie hou!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account