file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #58867 by Strik*kie
More julle girlies!!!!

Hexy lyk vir my soos BFP!!!!!! Hoekom twyfel jy nog???? Baie geluk jong.

Klippie, dis strooi, hoe kan sy ne jou leer kry nie? Se vir haar jy wil self met dr praat nou dadelik.

Hallo almal verder: Morgan,Kriek,Ankia,Cornel -geen pressure verstaan oor 2 toetsies. :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58866 by Morgan
Shame arme Xen so klein en al klaar n snot neus!

Julle wanneer moet ek weer carli gan weeg, die pead het gese hy wil haar oor n week sien mar ek het ook iets gehoor van op dag 10 weeg of so iets kan nie so mooi onthou nie.

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58862 by marie r
Klippie daar's 'n rede vir alles. So nou kan jy met jou PVA begin.

Morgan Carli is pragtig.

Sexy hoe laat gaan jy vir die bloods? Wat sê jou man?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58860 by Nelria
more more

morgs - wow jy is gelukkig jong my monster eet nog elke 3 ure en dan hou die neus ons nog verder uit die slaap :(

hexy - ek dink jy het dit girl whoooooooop whoooooooooop

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58855 by Goggatjies
Klippie ek dink dit is maar beter om dit te los
Kry 'n ander dokter

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58853 by Morgan
hoe de hel kry mens nie n ler nie?? hy moet mos iewers in die kantoor wees... sulke goed le mos nie net rond nie. Ek stem kry maar n ander dr net nou laat hulle jou ook weg raak in die teater of iets

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58851 by Cornel
:( Girls,wees asb geduldig,ek het net 2 toetsie :(

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account