file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #58849 by sexy~hexy
Wow Klippie, so kom die waarheid uit ne. Maar in a weird and twisted way, gebeur als met 'n doel...

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58844 by klippie
Morgan - my saga met die daai vrou is oor en verby. Sy het vanoggend teenoor my erken dat jy gejok het dat sy die goed gefaks het, sy het erken eintlik kry sy nie my leêr nie. Toe sê ek vir haar los maar.

Ek dink ek gaan maar liewer na 'n ander dokter toe!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58843 by sexy~hexy
Aaaaw Morgan, dis regtig goed hoor :) En sy is te pragtig, lyk vir my soos haar pappa!!

Ankia, ek wil nie te opgewonde raak nie, so ek sal wag vir die bloods :)

LOL Cornel, ek het vir DH gese ek gaan toets, kan mos die naweek weer 'n toets koop, toe se hy net doen wat jy wil, jy doen dit mos anyway :D

Maar ek verstaan jy het net twee toetsies, so sterkte!

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58841 by marie r
Wow, geluk Hexy. Dit is defnitief 'n BFP daai. Geen twyfel daaraan nie. :laugh:

Sjoe julle maar die BFP kom darem nou vreeslik in. Een van die dae is almal swanger op hierdie forum en Paisley het die droogte gebreek.

Kom nou Cornel, toets.

Môre aan al die dames. Hoop dit gaan goed. Met my en peanut gaan dit goed. Nog geen ms nie, hoop dit bly met hierdie swangerskap ook weg.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58837 by klippie
Morgan, klink my sy's die soetste babatjie!

Hexy, ek hou duime vas, laat weet ons dadelik hoor!

Okay, girlies, ek moet gou weer bietjie werk!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58836 by Goggatjies
cornel ons gou jou heeldag aanpor om te toets

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58835 by Morgan
Hello kriek en klippie!!

Het vanoggend pics van haar op facebook gesit.

Klippie het jy nou al reg gekom met daai ontvangsdame en jou gewrig?

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account