ok ek het BAIE BAIE mixed feelings oor die geboorte. as ek n half uur na die keiser my storie moes kom post sou julle dalk almal ophou TTC het LOL
Die keiser was NIKS erg nie, was baie beter as wat ek verwag het, die pyn is rerig nie erg nie. Maar daai spinaal... dit was n disaster!!!! ek het so siek geword daarvan... my bloedruk het geval na 70 toe ek was so naar, kon nie eers my arms voel nie... het nie eers geweet wie ek is nie!!!
So ek het die hele geboorte ding gemis, toe hulle my haar wys was ek soos ja watever maak net klaar dat ek kan op, voel nogal bad daaroor. Ons het ook vooraf gese my man moet saam carli baba kamer toe en my los... ek was so erg siek my man het maar eerder by my gebly en baba gelos shame.
Maar toe ek eers in recovery was en hulle my kop lig was ek weer fine, het gesit en wens my bene kry weer gevoel terug, want ek verkies 1000000 keer eerder die pyn as daai gevoel!!
Sy was toe 3.495kg en 50cm lank agpar van 9/10. Dr se toe na die tyd die kord was om haar nek toe hy haar uithaal maar sy was gelukking fine.
So ek het nie dadelik gebond met haar nie, maar toe ek haar lyfie teen myne voel toe smelt my hart. Ek is elke minuut nog meer lief vir haar. Dink ek en my man het n pretty good job gedoen!