file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #57468 by Kriek
:laugh: :laugh: Strikkie !!!
Toemaar Hexy, as dit nie vir jou was nie, het ek nie eers n ticker gehad nie en as jy my nie so nou en dan herinner nie, dan weet ek ook nie wat aangaan nie ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57467 by Strik*kie
Ag shame Morgan ten minste was DH die hele nawwek by julle. Maar gelukkig slaap hy nie uit nie ne?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57463 by Goggatjies
Morgan - moenie worry oor die borsvoed nie, solank Carli gesond is

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57462 by Lia
Ja, skies man, ek weet eintlik jy is by jou ma, ek meen eintlik hoe voel dit om uit hospitaal te wees. Net jy en Carli en familie, geen poking susters nie. Sy word seker lekker bederf deur almal.

Ag ek is bly die geelsig is weg. Gelukkig het hulle dit vroeg opgetel.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57461 by sexy~hexy
Hoe voel jou sny nou Morgan, kom jy darem oor die weg?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57460 by Cornel
Shame Nessie,gee tog net vir Morgan bietjie rus kans!LOL

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57456 by Morgan
haha nessie toe ek daar in recovery le toe se ek vir my man nooit ooit weer nie.... n uur later sien ek kans vir nog 10... dink as al daai skok en bang weg gaan besef mens eers dis actually nie so bad nie.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account