file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #57399 by Goggatjies
niks belangriks nie Morgan
Net jou goeie nuus en dan nie veel anders nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57394 by Morgan
Gan nou als probeer opvang en my hele birth storie vertel wil net eers se eks baie kwaad vir baby city... my sms ding het nie gewerk nie en ek het nie eers geweet nie!!!

Het ek iets belangrik gemis??

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57393 by Goggatjies
hallo morgan - baie geluk met Carli
Hoe gaan dit

Hallo kriek

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57390 by Kriek
Hallo julle, knyp gou tyd af om te kom hallo se. Het ek ietsie gemis ??

Hallo Morgan !!!!! Geluk met daai pragtige meisiekind van jou, hoe gaan dit met julle ??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57380 by Cornel
Halo Morgan. Hoe gaan dit met jou en Carli?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57376 by sexy~hexy
MORGAN :):) Welkom en BAIE BAIE geluk met Carli se geboorte, almal vertel net hoe mooi sy is. Hoe gaan dit met jou en DH en Carli?

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57374 by Cornel
Nessie,ons gaan nog tot volgende jaar Nov hier in die Congo wees,ons plaas het 'n lekker huis op,maar daar is nou huurders in. Ons gaan nou net weer bietjie mens word en ek wil net weer bietjie gaan SHOP!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account