file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #56982 by Lia
Ok girls, ek is weer so bietjie besig vandag en gaan wees vir die volgende 2 weke, so ek gaan nou maar koebaai se, want elke keer wat ek wil tik, dan moet ek iets anders doen en as ek terug kom het julle al weer verder gechat.

Lekker dag vir julle.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56981 by Cornel
Hexy ek voel ook op die oomblik soos jy ~ ek is so seker ek is swanger. maar indien dit ook nie so is nie,is dit fine! Ons gaan ook nou gynie toe as ons SA toe gaan dan sal ons maar met toetse en medisyne begin.....

Strikkie ek pleit skuldig!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56979 by Goggatjies
Stikkie ons moet weer dokter toe gaan na 3 maande se probeer, so hierdie is maand 2

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56978 by Strik*kie
Ag toggie ek hoop julle kry daai bfp sodat die bal aan die rol kan kom, want dit gaan stadig met die bfp's hier by ons FXFXFXFXFX

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56974 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56973 by sexy~hexy
Cornel, ek was so seker ek is swanger - net 'n gevoel wat ek gehad het. Maar dit het verander toe die AF krampe begin het en nogsteeds hier is. Maar ek is eerlik as ek se as AF opdaag is ek fine daarmee. Dan sal ek vir 'n maand op die pil gaan soos gynie voorgeskryf het en dan begin met vrugbaarheidsbehandeling. Ek het 'n PVA, so dis nie asof daar niks is nie.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56968 by sexy~hexy
Nou is Dassie en Marie nie hier om te peper met vrae nie :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account