file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #57149 by Strik*kie
Het ook al gedink al die simptome is in alle geval so naby mekaar, hoe de hel moet mens nou weet of jy swanger is of nie :lol:

Dassie gaan julle wil weet of dit pienk of blou is?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57140 by Strik*kie
My MIL hoop ok vir dogtertjie maar op die stadium, hoop ek net om preggies te word. Nog 1 seuntjie tussen die hele familie (sover net 1 dogtertjie LOL) gaan seker nie saakmaak nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57139 by Dassie
Hexy, die enigste weird ding wat bietjie anders was voor my BFP, was dat my boobs seer was na ovulasie en tot nou toe lol. Maar het ook ligte krampe gehad soos elke vorige maand. FS het gesê mens kry AF tipe krampe in vroeë swangerskap. So mens weet nooit...

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57133 by Goggatjies
marie - ek hoop maar net om swanger te word.
Maar sal graag 'n dogtertjie wil he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57131 by marie r
Ankia ek het mos die + opk gekry en net daardie aand en die volgende oggend geBD. Nie omdat ons wou nie, maar omdat ek George toe gegaan het vir 'n paar dae. So nou wag ons maar in spanning om uit te vind wat die geslag is van peanut. Dit sal vir my nice wees as dit 'n dogtertjie is maar dit maak ook nie saak nie. So lank peanut gesond is.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57129 by Goggatjies
Dankie striks - ek sal daar ook gaan loer

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago - 16 years 3 months ago #57127 by Goggatjies
Ek gaan nie fussy wees nie, as ons nog 'n seuntjie moet he, dan is ek reg daarmee, ek gaan eerder seker maak ons vang daai eiertjie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account