file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #57062 by sexy~hexy
LOL ek hoop my kanse is eendag goed vir 'n dogtertjie :D Het mos tot op CD16 getoets vir OPK, maar nie gekry nie, so of ek het nie geOV nie, of ek het na dit geOV, en ons het op CD16 geBD en toe nie weer nie oor ek mos so siek was :D

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57059 by Strik*kie
O hene Ankia, ek weet nie of mens moet ophou bd as jy eerder dogtertjie wil he nie. Ek neem aan dan moet mens nie meer bd nie. Jou kanse op seuntjie is meer as jy meer bd nader aan O en By O.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57057 by Goggatjies
Hexy ek dink ook so
Dankie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57055 by sexy~hexy
Ankia, ek weet Marie het die dag haar +OPK gekry en daardie aand en volgende oggend geBD. Hulle se mos vir 'n dogtertjie moet mens so 2 of 3 dae voor jy OV ophou BD. So as jy gister jou +OPK gehad het, kan jy vandag of more OV. En as jy giser geBD het, kan jou kanse goed wees op 'n dogtertjie.

Maar net my opinie :)

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57041 by Strik*kie
Cornel, ek hou nou eers vir jou en Hxy duimvas en dan vir Ankia en dan vir my, Kriek en Driekie en Ansa :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57040 by Goggatjies
Ek wil julle nou iets vra
Ons wil graag 'n dogtertjie he, moet ons maar nou stop om te bd, om seker te maak ons kry daai dogtertjie, of moet ons maar aanhou om te bd, en dan is 'n seuntjie defnitief my voorland

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57031 by Cornel
Dames ons gaan nou eers gou eet! Ons gesels weer na 2 as DH weer werk toe!

Mwah!!!!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account